Europa

Displaying 1 - 2 of 2

Na die val: 'n Europees keiserryk?

Opsomming van die boek ‘Die afname’ deur professor David Engels

De val van Icarus (1635-1637) door Jacob Peter Gowy

Binne twintig tot dertig jaar sal daar deur heel Europa burgeroorloë uitbreek, soortgelyk met oorloë wat Spartakus vir die val van die republiek teen Rome het gevoer. Dit voorspel professor David Engels van die Vrye Universiteit Brussel in ‘n (soos gewoonlik) min bekende boek Le Déclin (Die afname) wat in 2014 ook in die Duits is vertaal as...

Die verdediging van Europa

Indien nie nou nie, wanneer wel?

Robert de Normandie at the Siege of Antioch 1097–1098

Die Arabiere, die hoeders van Islam met haar anderhalf miljard aanhangers, weet dat hul olie ooit sal opraak. Dan verdwyn hul enigste bron van inkomste, omdat Arabiese lande verder niks produseer wat die wêreld nodig het nie. Maar om die Islamitiese mag op die wêreldtoneel veilig te stel, moet Arabiese leiers op soek na ‘n nuwe inkomstebron.

Die bron werp Europa hulle gewillig vir die voete: ‘n oud, ekonomies verswak en in die slaap geraak kontinent bewoon door naïewe suiers. As nou nie die tyd...