Oor my

Mathijs Koenraadt

Beeld: Mathijs Koenraadt

Mathijs Koenraadt (/mɑtɛis kunraːt/). Gebore te Bergen op Zoom (Nederland) in 1980. Ek het ‘n Master of Science in besigheidstudies behaal aan die Wageningen Universiteit. Ek spandeer my vrye tyd met denke, lees en skryf oor de betekenis en toekoms van die Westerse beskawing.